Douglas Henshall (gebore 19 November 1965) is 'n Skotse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Angels and Insects (1995) en in die televisiereekse Primeval (2007) en Shetland (2013).

Filmografie Rolprente 1995: Angels and Insects 1998: Orphans 1998: Twice Upon a Yesterday 1998: Fast Food 1999: This Year's Love 2001: Lawless Heart 2002: Silent Cry 2003: It's All About Love 2011: How I Was Stolen by the Germans 2015: Iona 2019: Giraffraud 2019: The Small Hand (Ghost Story) 2020: Funambules

Televisiereekse 1995: Ghosts 1999: Kid in the Corner 2007: Primeval 2012: Playhouse Presents 2013: Shetland 2017: Mountain: Life at the Extreme 2019: Home 2020: Flipper Flix 2020: Curious Pavel Podcast Sessions

Televisierolprente 2001: Gentlemen's Relish 2003: Loving You 2004: Frances Tuesday 2012: The Kidnap Diaries 2012: Doors Open

Eksterne skakels

Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense