Alexander Arnold (gebore 21 Desember 1992) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Yesterday (2019) en The Outpost (2020), en in die televisiereekse Skins (2007) en Save Me (2018).
Filmografie Rolprente 2019: Yesterday 2020: The Outpost
Televisiereekse 2007: Skins 2018: Save Me
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992