Sean Cameron Michael (gebore 24 Desember 1969) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Triggered (2020) en in die televisiereekse Black Sails (2014), MacGyver (2016), en Shooter (2016).

Filmografie Rolprente 2017: Broken Darkness 2019: The Last Victims 2020: Triggered 2020: Collision Angels (????/v) A.S.T. AST 2 - Always Shoot Twice AST 3: Apathy Seeds Tyranny Forgiven

Televisiereekse 1991: Egoli: Place of Gold 2000: Madam & Eve 2004: This Life 2006: When We Were Black 2008: Shooting Stars 2010: Get Out Alive 2014: Black Sails 2016: MacGyver 2016: Shooter 2017: Blood Drive 2020: MariTeam

Televisierolprente 2001: Jungle Navy 2005: Sci Fi Inside: 'The Triangle''' 2011: Mermaids: The Body Found''

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Britse afkoms