Kenzō Takada ( 27 Februarie 1939 – 4 Oktober 2020) was 'n Japannees modeontwerper. Hy het die Kenzo handelsmerk gestig,'n wêreldwye handelsmerk van parfuum, velsorgprodukte en klere, en was die erepresident van die Asian Couture Federation.
Persoonlike lewe en dood Takada was in 'n verhouding met Xavier de Castella, wat in 1990 oorlede is aan 'n MIV/Vigs-verwante siekte. De Castella het gehelp met die ontwerp van Takada se Japannese-styl huis van 14000 vierkante voet, wat in 1987 begin is en in 1993 voltooi is.
Takada sterf op 4 Oktober 2020 aan komplikasies van die koronavirussiekte-2019 terwyl hy in die Amerikaanse hospitaal van Parys in Neuilly-sur-Seine gehospitaliseer was. Hy was 81 jaar oud.
Toekennings Frankryk: Ordre des Arts et des Lettres, 1984 Japan: Eremedalje met pers lint (紫綬褒章), 1999
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Kenzo handelsmerk
Kategorie:Modeontwerpers Kategorie:Sterftes aan Kovis-19