Die Van Wyk-se-aalwyn (Aloe braamvanwykii) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies is aan Noordwes, waar dit aangetref word vanaf Stella tot Schweizer-Reneke en Wolmaransstad. Die aalwyn is vernoem na die plantkundige Abraham Erasmus van Wyk.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Itis Plants of the World Online
braamvanwykii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika