Die Diepkloofrivier is 'n rivier naby Groblersdal in die suide van Limpopo. Dit is 'n sytak van die Klein Olifantsrivier en in die opvanggebied van die Olifantsrivier.

Eksterne skakel Kaart van die Diepkloofrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo