Die jaar 1499 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Anna van Bretagne trou met die Franse koning Lodewyk XII 20 September – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Savona.

Geboortes 29 Januarie – Katharina von Bora, eggenote van Martin Luther († 1522). 31 Maart – Giovanni Angelo Medici (later Pous Pius IV), die 224ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1565).

Sterftes

Boeke Die Catholicon, die eerste leksikon in die Bretonse taal, nou bewaar in Quimper.

Kategorie:15de eeu Kategorie:1499