Die Natalaalwyn (Aloe spectabilis) is 'n boom wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal. Die aalwyn word tot 5 m hoog en kom voor in die Boesmans-, Mooi- en Tugelarivier-valleie tussen Dundee, Bergville en Greytown.

Die boom se FSA-nommer is 30.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi GBIF Plants of the World Online

spectabilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika