Die Tongabergaalwyn (Aloe marlothii subsp. orientalis) is 'n boom wat voorkom in KwaZulu-Natal, eSwatini en die suide van Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 29.7.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

marlothii subsp. orientalis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika