Die Mopanie-aalwyn (Aloe littoralis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Limpopo, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe.

Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.4,https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ dit word tot 4 m groot. In Engels staan die plant as die Mopane Aloe en in Namibië as die Windhoek-aalwyn bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Galery

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

littoralis Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe