Die Westelike smalblaarwasbessie (Morella integra) is 'n boom wat inheems is aan die Wes-Kaap, min of meer vanaf Clanwilliam tot by Stellenbosch. Die boom kan tot 3 m hoog word en blom normaalweg in Maart en April. Die boom se FSA-nommer is 38.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as die Western waxberry.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversity Explorer
Eksterne skakels
integra Kategorie:Bome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika