Gebeure Egipte Ptolemeus VIII trou met Cleopatra III wat sy niggie en stiefdogter is. Mesopotamië Mithridates van Partië verower Babilonië. Die Seleukidiese Ryk word amper na Sirië teruggedring. China Wu van Han word die nuwe keiser van China. Sy moeder Wang word keiserin-weduwee.
Sterftes
Keiser Jingdi 景帝.
Verwysings