Gebeure Griekeland Met die einde van die Vierde Masedoniese Oorlog word Masedonië en die Griekse skiereiland Romeinse provinsies.
Italië Die Via Postumia wat van Genua langs Dertona, Placentia en Verona na Aquileia voer, word deur consul Sp. Postumius Albinus Magnus gebou.
Afrika Mastanabal, Micipsa en Gulussa, die seuns van Masinissa neem die posisie van opperregters oor van hulle pa.
Sterftes Masinissa van Numidië.
Verwysings