Gebeure Hispania Servius Sulpicius Galba ontvang die onderwerping van die Lusitani. Galba beveel 'n slagting onder die Lusitani wat die wapens neergelê het. Viriatus ontsnap. Sirië Junie of Julie - Alexander Balas verslaan Demetrius I en word koning van die Seleukidiese Ryk.
Verwysings