Gebeure In Sparta word die tiran Nabis vermoor, maar sy moordenaars word deur 'n oproer uit die stad verdryf. Flaminius besoek Rome en poog om die burgers te oortuig on nie Antiochus III te help nie. Apollodorus verhinder egter dat hy 'n toespraak kan hou. Verwysings