Gebeure Die Derde Masedoniese Oorlog breek uit. Die Griekse stad Haliartos wat die Masedoniërs gesteun het, word deur die Romeine ingeneem en volledig verwoes. Die burgers word gedood of as sklave verkoop. Die land word onder Atheense burgers verdeel wat Rome gesteun het.
Verwysings