Gebeure Ná die moord van Seleukos IV kan sy sesjarige seuntjie Demetrius hom nie opvolg omdat hy as gyselaar in Rome is. Seleukos se broer gryp die mag, word koning as Antiochus IV van Seleukië en trou met sy broer se weduwee wat ook hulle suster is.

Sterftes Seleukos IV van Seleukië (vermoor) Verwysings