Gebeure Timarchus die satraap van Medië kom teen die Seleukidiese Ryk in opstand. Ná Menelaus se dood word Eliakim, in Grieks Alcimus deur die Seleukiede as hoëpriester aangestel.
Sterftes Menelaus, hoëpriester van Jerusalem Lysias - Seleukidiese kanselier.
Verwysings