Gebeure Rome Konsul P. Rupilius maak 'n einde aan die Slaweoorlog op Sisilië. Hy bedwing die stad Tauromenium aan die voet van Etna en neem daarna na 'n lang beleg Enna in, wat die opstandelinge se vesting is. Die xviri van Rome bring offers aan die gode van Sisilië, Ceres van Enna en Zeus Aetnaeus. Partië Phraates (Farhād) II volg Mithradates I op as koning van die Partiërs. Verwysings