Joel Hyrland (gebore 16 Januarie 1985) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Scratch (2003) en in die televisiereeks The Other World (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Scratch

Televisiereekse 2016: The Other World 2019: Mellem os

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985