Emma Sehested Høeg (gebore 21 Januarie 1994) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Far til fire gi'r aldrig op (2005), Magi i luften (2011), en Department Q: The Absent One (2014).
Filmografie Rolprente 2005: Far til fire gi'r aldrig op 2011: Magi i luften 2014: Department Q: The Absent One 2017: Songs in the Sun 2018: Sticks and Stones 2018: Checkered Ninja
Televisiereekse 2015: Anton90 2018: 29 2020: Limboland
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu