Josephine Højbjerg (gebore 14 Januarie 2003) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hacker (2019) en in die televisiereekse Bron/Broen (2011), Første Gang (2017), en Tinka og kongespillet (2019).

Filmografie Rolprente 2019: Hacker

Televisiereekse 2011: Bron/Broen 2012: Pendlerkids 2016: Exitium 2017: Første Gang 2017: Tinkas juleeventyr 2019: Tinka og kongespillet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2003 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu