Pernille Højmark (gebore 21 Mei 1960) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heaven and Hell (1988), Sirup (1990), en Sort høst (1993), en in die televisiereeks Taxa (1997).
Filmografie Rolprente 1988: Heaven and Hell 1990: Sirup 1993: Sort høst 1996: Tøsepiger 2000: At the End of the World 2017: Aitebaar
Televisiereekse 1997: Taxa 2004: Better Times 2006: Spørg Charlie 2006: Markante kvinder 2006: Helt til hest 2011: Store Stygge Ulf Show
Televisierolprente 1986: Salomons søn 1988: Falsk forår 1994: Eva 1998: Tusindfryd 1999: Farvel Taxa - et program om sidste afsnit af Taxa 2007: Top Charlie nytår 2011: Top Charlie i Parken
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu