Mia Helene Højgaard (gebore 22 Junie 1997) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Speed Walking (2014) en in die televisiereeks Badehotellet (2013).
Filmografie Rolprente 2014: Speed Walking
Televisiereekse 2013: Badehotellet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu