Paul Hüttel (13 Julie 1935-24 October 2025) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Matador (1978), The Kingdom (1994), en The Killing (2007).
Persoonlike lewe Hy was getroud aan Deense aktrise Birthe Neumann; hulle het een dogter. Hüttel sterf of 24 October 2025, op die ouderdom van 90.
Filmografie Rolprente 1969: Ballad of Carl-Henning 1970: Let's Play Hide and Seek 1988: The Jut-Nuts I 1990: Dance of the Polar Bears 2000: Pixie Panic 2020: Dva kapitana
Televisiereekse 1967: Det drejer sig om - 1971: Frokost 1978: Matador 1994: The Kingdom 1994: Alletiders jul 1995: Alletiders nisse 1997: Alletiders julemand 2000: Pyrus i alletiders eventyr 2007: The Killing 2016: TV-kanal 2018: Vitello
Televisierolprente 1968: Boubouroche 1968: Henrik IV 1974: The Misanthrope 1976: Figaros bryllup
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025