Die Pondovy (Ficus bizanae) is 'n boom wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Die boom se FSA-nommer is 46.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bizanae Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika