Die Ohrigstaddam is 'n grondvullingtipe dam wat in die Drakensberg naby Ohrigstad in Mpumalanga, Suid-Afrika geleë is.

Die dam is in 1955 gebou en dien hoofsaaklik vir besproeiing en huishoudelike gebruik.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga