Die Shawurivier is 'n takrivier van die Tsendzerivier, wat later die Letabarivier binnevloei in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Die rivier vloei weswaarts in die sentrale gedeelte van die Krugerwildtuin.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Shawurivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke