Die vendabroodboom (Encephalartos hirsutus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo waar dit voorkom in die Soutpansberg. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.
Die plant se FSA-nommer is 14.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die broodboom as die Venda cycad bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika