Bobbejaankos (Stangeria eriopus) is 'n spesie van die genus Stangeria. Dit is die enigste plant in die genus, die genus is dus monotipies. Die plant kom kuslangs vanaf Bathurst tot in die suide van Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant is gewild onder tradisionele genesers.

Die plant se FSA-nommer is 14.21.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die broodboom as die Natal Grass Cycad bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi http://africancycads.co.za/species.php?id=1 http://pza.sanbi.org/stangeria-eriopus

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika