Die wollerige broodboom (Encephalartos heenanii) is 'n spesie van die genus Encephalartos en kom voor in die suid-ooste van Mpumalanga en die noorde van Eswatini. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se FSA-nommer is 14.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die broodboom as die Woolly cycad bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika