Die Chalumnarivier (Xhosa: Tyolomnqa) is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat in die Indiese Oseaan naby Oos-Londen uitmond. Coastal dune dynamics and management

Ontstaan en roete Twee riviere vloei saam om die Chalumnarivier te vorm by op die kusplato van die voormalige Ciskei, vanwaar dit verder ooswaarts kronkel. Vir sy laaste kilometers swenk die rivier suidwaarts op pad see toe. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 3,5 km suidwes van Kayser's Beach.

Verwysings

Eksterne skakels Google-kaart van Chalumnarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap