Die Platorandbroodboom (Encephalartos brevifoliolatus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom het uitgesterf in sy natuurlike habitat, dit het voorgekom naby die Blyderivierspoort-natuurreservaat. Die word nou slegs in privaatversamelings gevind.
Die plant se FSA-nommer is 3.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die broodboom as die Escarpment cycad bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika