Die Lilliebroodboom (Encephalartos dyerianus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo waar dit rondom Phalaborwa voorkom. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Die plant se FSA-nommer is 14.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die broodboom as die Lillie cycad bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika