Die Wolkbergbroodboom (Encephalartos dolomiticus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en endemies is aan Limpopo waar dit in Sekhukhuneland voorkom. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die plant is uiters seldsaam en gesog.
Die plant se FSA-nommer is 14.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die broodboom as die Wolkberg cycad bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Jungle Music Plants of the World Online
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika