Die Ncerarivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Ncerariviermond in die Indiese Oseaan uitmond. Coastal dune dynamics and management

Ontstaan en roete Die oorsprong van die Ncera is by op die kusplato van die voormalige Ciskei, vanwaar dit oos vloei. Hierna swenk die rivier suidwaarts op pad see toe. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 2,5 km suidwes van Kidd's Beach.

Eksterne skakels Google-kaart van Ncerarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap