Die Bubirivier (ook bekend as die Bubyerivier) is 'n belangrike takrivier wat aan die linker-(noorde) bank van die Limpoporivier aansluit, in die verre-suide van Zimbabwe naby die Mosambiekgrens.
Kategorie:Riviere in Zimbabwe Kategorie:Limpoporiviersytakke