Die Luphephedam is 'n boogtipe dam wat in die Luphepherivier geleë is, 'n sytak van die Nwanedirivier, deel van die Limpoporivierbekken. Dit is 48 km suidoos van Musina, Limpopo, Suid-Afrika geleë. Dit is in 1964 opgerig en dien hoofsaaklik vir besproeiingsdoeleindes. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog (3).

Dit is 'n tweelingdam, die Nwanedidam is wes van die dam geleë, minder as 0,25 km uitmekaar.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika Lys van riviere van Suid-Afrika

Bronne Lys van Suid-Afrikaanse damme van die Departement van Waterwese

Verwysings

Kategorie:Damme van Suid-Afrika