Die Nwanedidam is 'n boogtipe dam wat in die Nwanedirivier, deel van die Limpoporivierbekken.
Dit is 48 km suidoos van Musina, Limpopo, Suid-Afrika geleë. Dit is in 1964 opgerig en dien hoofsaaklik vir besproeiingsdoeleindes. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog (3).
Dit is 'n tweelingdam, die Luphephedam is oos van die dam geleë, minder as 0,25 km uitmekaar.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika Lys van riviere van Suid-Afrika
Bronne Lys van Suid-Afrikaanse damme van die Departement van Waterwese
Verwysings
Kategorie:Damme van Suid-Afrika