King Edward Point 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Oorsese gebied 20px Suid-Georgië en dieSuidelike Sandwicheilande Koördinate Tydsone GST (UTC –2)
King Edward Point is 'n permanente navorsingstasie op die Britse oorsese gebied Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande wat as hoofstad van dié gebied dien. Die nedersetting is volgens bevolking die kleinste hoofstad ter wêreld, aangesien dit 'n bevolking van 12 gedurende die winter en 22 gedurende die somer het. King Edward Point is na die Britse monarg Edward VII genoem.
duimnael|links|'n Uitsig oor King Edward Point met Grytviken op die agtergrond links King Edward Point lê langs die noordkus van Suid-Georgië naby Grytviken, wat soms as hoofstad van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande beskou word. Grytviken is egter die plek van 'n verlate walvisstasie en dus 'n spookdorp.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande Kategorie:Kusstede