duimnael|'n Kópakona (robbevrou) G.V.C. Young and Cynthia R. Clewer: Føroysk-Ensk orđabók Faroese-English Dictionary. With Faroese folk-lore and proverbs and a section by W.B. Lockwood on Faroese pronunciation. Peel, Isle of Man: Mansk-Svenska Publishing Co. Ltd. 1985, bl. 315 op 'n Faroëse posseël duimnael|'n Selkie vervel op die strand

Selkies of silkies (alternatiewe spellings soos sylkies en selchies kom voor), ook selkie folk (Skots: selkie fowk) genoem, is teriantropiese wesens in die mitologie van die Noordelike Eilande van Skotland (Orkney en Shetland), die Faroëreilande en Ysland – robbe wat in staat is om hul vel af te werp en 'n menslike gedaante aan te neem. Die term selkie verwys in die omgangstaal van Orkney na 'n rob.

Volksverhale handel dikwels oor vroulike selkies wat in 'n verhouding met mans gedwing word en met hulle trou nadat iemand hul robbevel gesteel en weggesteek het. Sodra 'n selkie-vrou haar robbevel terugkry, trek sy dit aan en keer terug na die see.

Verwysings

Eksterne skakels

Mitologie

Orkneyjar – The Heritage of the Orkney Islands: The Selkie-folk Connolly Cove.com: The Legend of the Selkies Skotse volksliedere van die Orkney-eilande

TG4 (openbare Ierse televisiekanaal): Port – The Great Silkie of Sule Skerry The Corries: The Great Silkie of Sule Skerry Lirieke van volksliedere

Centre for the Scots Leid | Scots Language Centre: The Silkie of Sule Skerry

Kategorie:Mitologiese wesens