Die Mercedes-Benz OM656 is 'n turbo-aangejaagde dieselenjin wat sedert 2017 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die eerste keer in die Mercedes-Benz S-klas (W222) bekendgestel.
Ontwerp Die OM656 is gebaseer op 'n modulêre ontwerp wat met ander 4-silinder en 6-silinder, petrol- en dieselenjins gedeel word. Dit vervang die vorige V6-enjin, om die produksiekoste tussen verskillende enjins in toom te hou. Die OM656 het dubbele oorhoofse nokasse met veranderlike kleptydreëling, en gebruik AdBlue-inspuiting en uitlaatgas-hersirkulasie om emissies te verminder. Die silinderwande is met 'n yster-koolstoflegering bedek om wrywing te verminder.
Modelle enjin krag wringkrag jaar OM656 D29T R SCR 210 kWteen 3.400–4.600 opm 600 Nm teen 1.200–3.200 opm 2017– New six-cylinder diesel engine (OM 656): Majestic long-distance athlete OM656 D29TT SCR 250 kW teen 3.600–4.400 opm 700 Nm teen 1.200–3.200 opm
OM656 D29T SCR
2017 – huidige W222 S 350 d 2018 – huidige C257 CLS 350 d 2018 – huidige W213 E 350 d 2018 – huidige W463 G 350 d 2019 – huidige V167 GLE 350 d
OM656 D29TT SCR
2017 – huidige W222 S 400 d 2018 – huidige C257 CLS 400 d 4MATIC 2018 – huidige W213 E 400 d 2019 – huidige V167 GLE 400 d 2020 – huidige X167 GLS 400 d
Verwysings
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins