Marian Saastad Ottesen (gebore 24 November 1976) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love Me Tomorrow (2005) en Gone with the Woman (2007), en in die televisiereekse Lilyhammer (2012) en Vikingane (2016).
Filmografie Rolprente 2005: Love Me Tomorrow 2006: The Art of Negative Thinking 2007: Gone with the Woman
Televisiereekse 2009: Torsdag kveld fra Nydalen 2011: Nissene over skog og hei 2012: Lilyhammer 2016: Vikingane 2018: It Could Have Been Worse
Eksterne skakels
Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense