Liv Steen (gebore 8 Desember 1956) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Landstrykere (1990), Hamsun (1996), en Cellofan - med døden til følge (1998), en in die televisiereeks Vestavind (1994).

Filmografie Rolprente 1990: Landstrykere 1996: Hamsun 1998: Cellofan - med døden til følge

Televisiereekse 1994: Vestavind

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Noorse aktrises van die 20ste eeu