Lisa Teige (gebore 19 Januarie 1998) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Battle (2018) en in die televisiereeks Skam (2015).
Filmografie Rolprente 2018: Battle
Televisiereekse 2015: Skam
Eksterne skakels
Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense