Josefine Frida Pettersen (gebore 18 Mei 1996) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Disco (2019) en in die televisiereekse Neste Sommer (2014) en Skam (2015).
Filmografie Rolprente 2019: Disco
Televisiereekse 2014: Neste Sommer 2015: Skam
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu