Cecilie Mosli (gebore 30 Januarie 1973) is 'n Noorse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Orheim Company (2012) en What Happened to Monday (2017), en in die televisiereekse Mammon (2014) en Kielergata (2018).
Filmografie Rolprente 2005: Next Door 2006: Miracle 2009: Hidden 2009: Orps: The Movie 2012: The Orheim Company 2017: What Happened to Monday 2017: The Comet Tre nøtter til Askepott
Televisiereekse 2004: Skolen 2009: Orps 2014: Mammon 2018: Kielergata
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Noorse aktrises van die 20ste eeu