Die vuurslaanbos (Leucadendron dubium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap in die Sederberg. Die plant se habitat word bedreig deur die rooibos-tee bedryf.

In Engels staan dit as die Cederberg Conebush bekend.

Galery

Bronnelys Biodiversityexplorer REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika