Die heideblaargeelbos (Leucadendron ericifolium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en kom onder andere in die Outeniekwaberge voor. Die plant blom in Julie met die vrug wat in November ryp is.

In Engels staan die plant as die Erica-leaved Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 80.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online

Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika