Anke Pietrangeli (gebore 16 November 1982) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres wat in Engels sing. Sy was die wenner van die tweede seisoen van die sangkompetisie Idols in 2003.
Diskografie Albums 2004: By Heart 2006: Limbo
Enkelspelers 2003: "Silver Lining"
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse musici